VRAAG 1
Veronderstel dat Jan het R500 per maand wat hy spandeer op boeke
vir sy Kindle of om Apps vir sy iPad te koop. Beide die boeke en Apps kos
R100 elk oor die internet. Die
volgende tabel stel sy nut voor. Voltooi die tabel en bepaal by watter verbruikskombinasie
hy sy nut sal maksimeer.
|
QUESTION
1
Suppose that Jan has R500 per month to spend on
Kindle books or iPad Apps. Both of these cost R100 each over the internet The
following table indicates his utility Complete the table and determine at
which consumption combination he will maximise his utility.
|
||||||
|
Kindle
books
|
iPad
Apps
|
|||||
Eenhede
/ Units
|
TU
Totale nut
|
MU
Grensnut
|
MU/P
|
TU
Totale nut
|
MU
Grensnut
|
MU/P
|
|
0
|
0
|
|
|
|
0
|
|
|
1
|
10
|
|
|
|
14
|
|
|
2
|
18
|
|
|
|
10
|
|
|
3
|
24
|
|
|
|
8
|
|
|
4
|
28
|
|
|
|
6
|
|
|
VRAAG 2
|
|
QUESTION 2
|
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Die volgende tabel
verteenwoordig die totale nut van Hotdogs en Amstel Lager wat deur Liezl
verbruik word. Teken die tabel oor in jou antwoordskrif, voltooi en toon alle
berekeninge. Lei Liezl se verbruikersewewigsposisie (hoeveelheid van elke produk en bedrag daarop spandeer) vir
die twee goedere af waar die prys van Hotdogs R10 per eenheid en die prys van
Amstel lager R5 per eenheid is. Liezl se beskikbare inkome is R50.
|
The following table represents the total utility for Hotdogs and Amstel
Lager consumed by Liezl. Redraw the table in your answer sheet, complete and
show all calculations. Derive Liezl’s consumer equilibrium position (quantity
of and expenditure on each product) for the two goods where the price of
Hotdogs is R10 per unit and the price of Amstel lager is R5 per unit. Liezl’s available income is R50.
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
VRAAG
3
Beantwoord die volgende vraag:
Die prys van biltong het toegeneem vanaf R150 na
R160 per kilogram. As gevolg van die
styging in prys het die hoeveelheid biltong gevra vanaf 1260 kilogram na 1207
kilogram per dag gedaal.
|
QUESTION 3
Answer the following question:
The
price of biltong increased from R150 to R160 per kilogram. Due to the increase in price quantity
demanded for biltong decreases from 1260 kilogram to 1207 kilogram per day.
|
No comments:
Post a Comment